11 Januarie 2024

Joshua 4

Ons dien ñ Almagtige God!!
Joshua laat op 2 plekke 12 klippe bymekaar opstapel:
In die middel van die rivier waar die priesters met die verbondsark gestaan het sodat die Jordaan kon opdam aan die noordekant en ook op die oewer, waar almal dit vir baie jare as n klip-monument kon sien.
Die 12 groot klippe wat so in hoop langs die Jordaan gestaan het sou die volk en hulle kinders herrinder aan die wonderwerk wat gebeur het toe die Here die rivier laat opdroog het vir die volk om droogvoets te kon deurtrek!

Here, dankie dat U planne maak as ons planne op is!
U is die God wat Teenwoordig is by ons!

Archive

 2024