2 Januarie 2024

Joshua 1

Joshua neem by Moses oor na die se dood.
Sy taak was om die Israeliete in die beloofde land in te neem.
Joshua het die Here met sy hele hart gedien en daarom kon hy die volk lei.
Die Here moedig hom egter steeds aan om die wet in sy hart te oordink en dit oor en oor op te sê.
Die belofte wat die Here maak aan Joshua was:
“Elke plek waarop julle voete trap – aan julle gee Ek dit soos Ek aan Moses beloof het.”
‭‭Josua‬ ‭1‬:‭3‬ ‭AFR20‬‬

Here, help ons om U te volg soos Joshua U gedien het!
U is die God wat U belofyes vervul!

Archive

 2024