28 Maart 2024

Jeremia 45

Jeremia gee ñ persoonlike profesie vir sy vriend en sekretaris Baruk.

Profesie is bemoedigend (wys rigting aan) en waarskuwend.

So profeteer Jeremia toe alles nog relatief goed gegaan het in Jerusalem vir Baruk om nie so ambisieus te wees nie, want Israel is op die drumpel van ñ katastrofie, maar hy wat Baruk is sal lewe waar hy ookal is.
Baie gaan om hom sterf, maar hy gaan lewe.

Here, dankie dat U ons lei met n plan, U wil, vir ons lewens!
U is die Alwetende God!

Archive

 2024