27 Maart. 2024

Deut 32

Moses skryf en sing ñ lied aan Israel wat hulle waarsku dat hulle aan die Here behoort hulle moenie afgode aanbid nie!
Omdat hulle afgodery doen sal hulle ballingskap en dood ervaar, maar as hulle die Here as Rots dien sal hulle verlos word.

Nadat Moses hierdie boodskap lewer en so vir Israel sê om aan die Here gehoorsaam te wees, gee die Here Sy plan vir Moses se dood.
Dit was tyd!

Here, dankie dat U mense in en op hulle tyd gebruik!
U is die Allerhoogste!

Archive

 2024