23 Februarie 2024

Deut 21

Sosiale reëls word opgestel deur Moses.
Hierdie reëls het later die raamwerk geword waarop ons Romeins-Holaandse regstelsel gebou is.
Van hoe om ñ vreemde lyk te hanteer tot die behandeling van vrouens as “oorlogsbuit”, erfdeel van kinders, on-gehoorsaamheid onder kinders, tot die doodstraf.
Die vervloeking van iemand wat aan ñ houtpaal hang, skep duidelik die agtergrond vir die kruisiging van Jesus as ñ vervloekte dood, sodat ons geen vloek hoef te dra nie!!

Here, dankie vir U beginsels van orde!
Mag ons daarvolgens lewe en U so eer.
U is n God van orde!

Archive

 2024