14 Januarie 2024

Joshua 5

Die Here berei Israel voor vir die oorlog wat kom!
Hulle was reeds geoefende soldate, maar nou moes hierdie manne, hierdie nuwe geslag Israeliete wat in die woestyn gebore is, besny word!
Hulle het weer die Pasga gehou en van Kanaän se koring brood gemaak en toe stop die manna en kwartels: nou MOET hulle veg vir die lande waarop hulle kos staan.

Dit is in die tyd wat Jesus (ñ Voorverskyning) aan Joshua verskyn!
Hierdie is een van daardie rare Ou Testamentiese verskynings van Jesus.

Dankie Here dat U met ons is in elke “battle” waarin ons gaan!
U is die Leërowerste van die leër van die Here!!

Archive

 2024