23 Maart 2024

Nehemia 4

Die bouwerk aan Jerusalem se muur het die vyande van Nehemia gefrustreer en kwaad gemaak.

Hierdie bendeleiers sou nou nie meer Jerusalem kon plunder soos hulle wou nie.
Die muur was beskerming, en daarom moes dit dringend klaar.

Die bouers het almal met hulle wapens aan hulle gebou.

Nehemia was goed voorberei, en het met ñ beskermings strategie gebou en so die vyande weg gehou.

Here, help ons besef dat deel van die oorwinning ons beplan ing is!
U is die Beskermer van Israel wat nie sluimer en slaap nie!

Archive

 2024