2 Maart 2024

Joshua 21

Ek is so bewus van hoe klein Israel is in vergelyking met Suid Afrika.
Israel is skaars groter as Gauteng, en nogtans is die verdeling van die grond so gedetaileerd.
Waar die Leviete “meentgrond” het, dit is ñ gesamentlike plek waar hulle vee kon wei.

“Nie 'n woord van al die goeie beloftes wat die Here aan die huis van Israel gemaak het, het onvervuld gebly nie; alles is vervul.”
‭‭Josua‬ ‭21‬:‭45‬ ‭AFR20‬‬

Here, dankie dat U by U woord hou.
U is Ja en Amen!

Archive

 2024