19 Februarie 2024

Joshua 17

Josef se grondgebied word verder bepaal as Joshua aan Manasse en Efraim gebiede toedeel.
As daar net dogters is om te erf kry hulle ook ñ gebied.
Maar die Filistyne wat reeds in die Yster tydperk was het ñ groot uitdaging gebied aan die Israeliete wat nog in die bronstydperk was.
Dawid, honderde jare later, sou Israel eers in die Ystertyd inneem met die oorwinning oor Goliat.

Here, dankie dat U ons grondgebied vasmaak en vir ons ñ geestlike erfdeel het, ten spyte van die uitdagings!
U is die God bo tye!

Archive

 2024