28 Januarie 2024

Jeremia 25

Jeremia profeteer in die 1ste regerings jaar van Nebukadnesar.
Ek is seker almal het geweet van die jong koning wat in die magtigste nasie van die tyd tot koninskap gekom het, maar niemand het geweet dat hy die politieke landskap van die wêreld van daardie tyd gaan verander nie.

Hy sou al die nasies aanval, oorneem en baie na Babelonië wegvoer in ballingskap.
Jerusalem sou die eerste wees.
Jeremia se woord het net so tot vervulling gekom.

Here, U mag lê in U hande en nie in ons s'n nie!!
U is die Here van die Leërskares!

Archive

 2024