27 Januarie 2024

Deut. 12

Die Here wil nie hê ons moet doen wat almal in die kultuur om ons doen nie!

Hy moedig die Israeliete aan, om net op die regte plek te offer eerder as om langs elke dorp en op hoogtes naby hulle huise te offer soos die gebruik van die Kanaäniete was.

Dus, moenie doen wat jy dink reg is of wat ander doen nie, maar doen wat die Here sê ons moet doen!

Here, ons wil U reg aanbid!
U is on Offer en ons Offeraltaar!

Archive

 2024