3 Januarie 2024

Deut. 4

Moses verduidelik aan die nuwe geslag wat die beloofde land moet ingaan hoe hy die wet, die 10 gebooie, by die Here gekry het.
Hy maak dit ook duidelik dat die Here baie pertinent dit gestel het, dat geen beeld of afbeelding aanbid mag word anders as die Here nie!
Afgodsdiens was verban en die straf van ballingskap vir die sonde is aangekondig.
Dit is dan ook wat later met Israel en toe ook Juda gebeur het.

Here, dankie vir die wette wat U in stel!
Dit vorm riglyne vir ons lewe!
U is die Enigste God!

Archive

 2024