6 Januarie 2024

Deut. 5

Die Here gee weer die wet deur Moses vir die nuwe geslag Israeliete soos Hy in Eksodus 20 dit die 1ste keer gedoen het!
Hierdie morele beginsels geld steeds vir ons vandag al is ons in Christus vry van die wet weet ons ook dat Lewe is om dit te leef:
1. Respekteer God se Uniekheid!
2. Respekteer die aanbidding van net Hom!
3. Respekteer Sy Naam in alles wat jy sê en doen!
4. Respekteer Rus en Sy beginsel van ritmes van Rus!
5. Respekteer outoriteit!
6. Respekteer lewe!
7. Respekteer die huwelik!
8. Respekteer ander se goed!
9. Respekteer die waarheid!
10. Respekteer eienaarskap wat die Here gee!

Here, dankie dat ons lewe nie sonder goeie beginsels is om ons op ñ goeie pad te hou vir lewe saam met U en ander om ons nie!
U is ons Enigste God!

Archive

 2024