4 Februarie 2024

Joshua 12

Dit is waardevol om terug te kyk en te sien die oorwinnings wat die Here jou help behaal het.
Soos Joshua en die volk kon herroep dat 31 konings oorwin is, so is ek seker dat as jy aan jou lewe dink, jy talle kere sal onthou hoe die Here jou gehelp het in moeilike omstandighede!

Here, ons het U Heilige Gees nodig om ons te help terugkyk sodat ons kan dankie sê vir U hulp en voorsiening!
U is ons Leidsman!

Archive

 2024