30 Januarie 2024

Deut. 13

Die Here sê baie duidelik aan Israel en aan jou en my, om nie toe te gee aan die kultuur om ons, en net soos ander waarmee jy daagliks te doen kry, ander goed bo God te stel nie.

Ons moet die Here alleen dien, nie geld of eer nie!
Nie ons beroepe of sport nie!
Nie ons kinders of ons huis of enige valse lering oor die Here of ander god wat ons self uitdink soos onsself nie!

Absolute gehoorsaamheid en liefde kom alleen die Here toe!
Daarom moet jy weg bly van iemand wat jou mislei of ander aanbidding laat aanloklik lyk.
Hou jouself heilig vir die Here!

Here, U aleen wil ons dien!
U is ons Alles!

Archive

 2024