25 Februarie 2024

Joshua 19

Die res van die 7 stamme kry hulle grondgebied!
Tussen en langs ander stamme wat reeds gevestig was het hulle ñ erfdeel gekry soos die Here belowe het.
Uit eer vir Joshua het die Israeliete ook vir hom grondgebied gegee en ñ hele dorp en omgewing syne gemaak.

Here, dankie vir ons erfdeel en dat ons ook die Ou manne wat ons voor gaan kan eer met U erfdeel soos die priesters van ouds ook in Silo geëer was.
U is die Bron van alles!

Archive

 2024