29 Maart 2024

Nehemia 6

Dis Goeie Vrydag!!
Hoe wonderlik dat Jesus vir ons gekruisig was: ons Paaslam!

Nehemia en sy mense het 52 dae gevat om die muur om Jerusalem te bou!
Maar nie almal was beindruk nie!
Die vyande van Juda en Nehemia het hom probeer weglok om hom dood te maak, maar hy het nie oorweeg om na hulle toe te gaan nie.
Hulle het selfs sy reputasie probeer vernietig met leuens.
Die negatiewe propaganda het egter nie gewerk nie.

Here, dankie dat U ons beskerm teen aanvalle! Hou ons asb wys om te weet watter konflikte ons moet igonoreer en watter ons moet veg.
U is ons Heerser en Paaslam!

Archive

 2024