12 Maart 2024

Deut 27

Die volk moet ñ altaar bou wat ñ monument vir hulle sal wees!

Monumente is nie om momente te onthou nie, maar die momentum raak te sien van waar die Here jou gebring het tot waar jy nou is!

Moenie by ñ altaar en ñ monument bly nie, gaan aan, al is dit goed om somtyds daarna terug te kyk, is ons roeping om voorentoe te kyk en momentum te behou!

Here, help ons momentum behou om met U roeping te leef en om nie te leef vir ons monumente in ons verlede nie!
U is ons Leidsman!
(U loop voor!)

Archive

 2024