8 April 2024

2 Samuel 2

Na Saul se dood maak Abner sy weermag bevelvoerder vir Is-boset die seun van Saul koning oor Israel.
Juda het egter klaar vir Dawid gesalf as hulle koning wat toe in Hebron gaan bly het.

Joab was Dawid se leërowerste en hy het met Dawid se manne teen Abner oorlog gemaak.
Abner maak egter Joab se broer dood, en die geveg eindig met 19 sterftes aan Dawid en Joab se kant maar 360 is dood van Abner se soldate!

Here, help ons om U plan te volg en nie ons eie planne te maak nie.
U is die Koning van konings

Archive

 2024