27 Februarie 2024

Jeremia 35

Jeremia wys die mense van Jerusalem hoe die Regabiete by hulle voorvader se wens gehou het om nie wyn te drink nie, maar Israel kon nie by die Here se opdrag oor afgodery hou nie.
Die Regabiete se geheelonthouding het deel van hulle kultuur geword en hulle is daarvoor geken, maar so was Juda se sonde en ongehoorsaamheid al deel van wie hulle was.

Here, help ons om gedurig ons sonde voor U te bely en in berou voor U dan reg te staan.
U is die Heilige van Israel wat nie verander nie!

Archive

 2024