31 Maart 2024

Jeremia 46

Jeremia profeteer vir die Egiptenare wat gaan oorlog maak het teen Nebukadnesar van Babelonië.
Hy profeteer dat Egipte, wat Israel altyd sleg behandel het, gaan verloor en haar weermag gaan vernietig word.

Al die antieke volke is al uit gedelg soos Jeremia tereg profeteer, maar Israel bly ñ volk.
Nuwe mense van ander plekke bly nou in Egipte en Babelonië maar die bloedlyn van  die Israeliete het behoue gebly.

Here, dankie dat geskiedenis en nasies in U hand is!
U is die Here, Heerser oor alle magte!

Archive

 2024