8 Maart 2024

Joshua 23

Joshua aan die einde van sy lewe moedig die volk aan om die Here te bly aanbid, en nie gewoond te raak aan die heidense stamme om hulle nie, maar hulle steeds te verdryf en die land oor te neem.
Hy waarsku Israel om nie met heidene te trou nie, want anders word die kultuur deur die moeders beinvloed deur afgodery.

Here, help ons om tot ons oudag getrou en gehoorsaam aan U te bly!
U is Getrou!

Archive

 2024