30 Mei 2024

Rigters 14

Die jong Simson raak verlief op ñ Filistynse meisie.
In die hof maak proses, slaan hy ñ leeu dood oppad na haar toe. Later kry hy heuning uit die karkas van die leeu en gee ook vir sy ouers van die “onrein” heuning.
Met die 7 dae lange bruilof veraai sy aanstaande bruid hom deur die antwoord van ñraaisel aan die Filistynse gaste uit te lek.
Dit maak hom woedend en hy slaan 30 man dood van die Filistyne, vir hul klere, om die raaiselprys te betaal.
Hy los egter die bruid en sy strooijonker trou met haar.
ñ Vuur van haat vir die Filistyne wat Israel onderdruk word in Simson aan die brand gesteek.

Here, U het ñ plan selfs met ons slegste ervarings.
U is ons Krag!

Archive