1 Junie 2024

2 Samuel 20

Seba lei ñ rebellie teen Dawid.
Joab kommandeer die hele Juda op om Seba te veg.
By die stad waar Seba weggekruip het vir Joab en sy weermag gooi die inwoners die rebel se kop oor die muur sodat hulle stad gespaar kan bly.
Dawid en Israel is weereens versoen en veilig.

Here, dankie vir mense wat koning Dawid gedien het!
Mag ons U en U kerk ook getrou bly dien!
U is ons Vreugde!

Archive