2 Junie 2024

Rigters 15

Simson, kwaad vir die Filistyne, doen hulle groot skade aan deur 300 jakkalse te vang en hulle in pare aan mekaar vas te bind en ñ fakkel aan hulle sterte vas te maak.
Die verskrikte en brandende jakkalse het Simson dan in die Filistyne se droë koringlande ingegooi!
Die Filistyne vermoor toe sy vrou en skoonpa.
In weerwraak val die Filistyne ook Juda aan en hulle vang Simson en bring home na die Filistyne waar hy ñ 1 000 man doodslaan met ñ onreine voorwerp.

Here, U kan ñ rowwe ou soos Simson ook gebruik om Israel vir 20 jaar te lei.
U is die Beplanner van ons lewens!

Archive