3 Junie 2024

Lukas 4:14-44

Na Jesus se doop en versoeking in die woestyn, begin Hy Sy prediking in Nasaret waar Hy groot geword het.
Hulle verwerp Hom egter, omdat almal Hom ken.
Hulle gaan so vêr as om Hom te wil doodmaak.
Daarna gaan Jesus na Kapernaum gegaan en gaan preek, demone uitgejaag uit mense en vir siekes gebid vir genesing.
Petrus se skoonma was die eerste persoon daar wat genees was deur Jesus se gebed.

“En Hy het verder in die sinagoges van Galiléa gepreek.”
‭‭LUKAS‬ ‭4‬:‭44‬ ‭AFR53‬‬

Jesus dankie dat U nie vasgehaak het by ñ gunsteling plek of mense nie, maar U het orals gaan preek!
U is die Almagtige God van almal!

Archive