04 Junie 2024

2 Samuel 21

Dawid stop die droogte oor Israel deur vir die Here te vra wat die oorsprong was.
Dit toe met die Gibeoniete uit te sorteer, want hulle was amper uitgemoor deur Saul.
Dawid gee 7 van Saul se seuns aan hulle om in weerwraak teen Saul hulle terreg te stel.
Daarna begrawe hy hulle en Saul en Jonatan se bene en die land herstel.

Daarna oorwin Dawid die ander 4 reuse waarvoor hy 5 klippies opgetel het.

Here, herstel en versoening is vir U belangrik.
U is die God wat U beloftes hou!

Archive