05 Junie 2024

Rigters 16

Simson dra die hekke van Gasa na Hebron.
Dis omtrent 20 ton vir 30km berg op.
Dit kon net bo-natuurlik wees.

Daarna verlei Delila Simson vir geld!
Sy hare word afgeskeer, hy word gevang, sy oë uitgesteek en deur die Filistyne verneder tot die werk van ñ dier.

Hulle wil hom egter in die openbaar bespot en daar laat hy die tempel van Dagon op hulle val en dood so meer as 3 000 mense.

Here, mag ons nie geestlik blind wees en net versoekinge sien nie, maar mag ons U grootheid aanskou.
U is die Beeldskone Bruidegom!

Archive