8 Junie 2024

Rigters 17

In die dae van die rigters was manne soos Miga in Israel orals.
Mense wat die Here wil dien, maar nie weet hoe nie. Onthou daar was nie kerke orals nie, maar net een Tabernakel in Israel, en daar het die priesters ook nie lering gegee nie. Elke Israeliet het maar die Here op sy manier gedien.

Here, dankie vir U Woord en dat elkeen van ons ñ bybel het!
Dankie vir kerk waar die mense reg oor die wêreld geleer word hoe om U te dien.
U is die Lewende Woord!

Archive