10 Junie 2024

2 Samuel 23

Dawid se lofgedigte was Gees geinspireer soos ons deur sy eie mond hoor in vers 2.

Dawid het ñ geweldige respek en liefde afgedwing onder sy manskappe, maar veral onder die 37 wat hier beskryf word:
Sy 3 sterk manne
Sy Leerowerste: Joab en sy wapendraer  Naharai
Sy lyfwag: Benaja (oor wie die meeste gesê word. Hy word ook later die lyfwag van Salomo)
En Uria die Hetiet wat met Batseba getroud was, kry ekstra vermelding.
Verder is daar Dawid se dertig manne wat genoem word.
Manne van oral oor, lojaal aan die Koning vir jare.

Here, wat ñ voorreg om lojaliteit te sien as voorbeeld.
Ons wil getrou en lojaal aan U sy veg in die stryd!
U is ons Koning!

Archive