17 Junie 2024

Rigters 20

ñ Burgeroorlog breek uit!
Die res van Israel veg teen die stam Benjamin oor wat hulle aan die Leviet se byvrou gedoen het.

25 000 van die 26 000 Benjamiete sneuwel, maar eers nadat hulle dapper geveg het en ñ klomp Israeliete gedood het.
Die stad Gibea waar die afgryslike ding gebeur het wat gelei het tot die vrou se dood, is met ñ banvloek getref! Almal moes sterf om die demoniese boosheid van daardie groep mense uit Israel te kry.

Here, mag ons rein voor U leef.
U is die Here van die Leërskare!

Archive