19 Junie 2024

Psalm 2

Ons is hier om die nasies van die Messias te vertel!!
As hulle teen Hom kies kan dit vir hulle rampspoedig wees, maar om Hom te dien is vreugde.
“Eis van My, en Ek wil nasies gee as u erfdeel en die eindes van die aarde as u besitting.”
‭‭PSALMS‬ ‭2‬:‭8‬ ‭

Here, mag ons kom bid vir die nasies vandag.
Ons wil begin by Suid-Afrika en bid dat, soos U herlewing hier bring dit sal uitsprei soos ñ veldbrand na ander lande!
U is die God van al die nasies!

Archive