20 Junie 2024

Rigters 21

Die res van die volk maak planne om Benjamin weer sterk te maak.
Na ñ eed dat niemand hulle dogters vir ñ Benjamitiese man sal gee nie is daar te min hubare vrouens in Benjamin.
Daarom word die gestrafde dorp Jabes se jongmeisies, 400, aan hulle gegee as vroue.
Maar verder ook was die dansers by die fees by Silo, as buit aangebied deur Israel vir Benjamin.
So kon die stam Benjamin behoue bly.

Here, dankie vir moderne tye, en dat vrouens nou met meer respek behandel word.
U is die Vader van ons almal!

Archive