21 Junie 2024

Lukas 6:23- 38

Die preek aan die dissipels gaan ook oor jou goed.
Mense kom altyd voor goed!
Gee en moenie suinig en inhalig wees nie!
“Wees dan barmhartig, soos julle Vader ook barmhartig is.”
‭‭LUKAS‬ ‭6‬:‭36‬ ‭AFR53‬‬

Om vrygewig en blymoedig mede-deelsaam te wees is deel van die Here se karakter!

Here, ons wil soos U wees ook met ons goed.
U is die Bron!

Archive