22 Junie 2024

Psalm 3

In Dawid se moeilikste tye het hy juis die Here aanbid!
In hierdie krisis toe hy van sy huis moes vlug vir sy rebelse seun, het hy met  ñ psalm van lof en hoop in die Here steeds gesing!

Here, help ons om U te bly loof al gaan dit sleg met ons!
U is Ons Bewaker!

Archive