26 Junie 2024

Psalm 6

Berou!
Ons gebed moet begin by ñ hartseer berou oor sonde soos Dawid hier beskryf:
Sy bed swem in trane!

Ware heiligmaking en wandel met die Here loop hand aan hand met ware berou en belydenis voor die Here oor sonde.

Here, dankie dat ons as regverdig gemaaktes skoon voor U staan en steeds daagliks in berou voor U kom bely oor dit wat nog nie lyk soos Jesus in ons lewens nie!
U is Heilig, Heilig, Heilig!

Archive