28 Junie 2024

Psalm 7

Dawid vra die Here om vir hom te veg teen mense wat hom wil teen staan.
Dawid besef dis beter om die Here te eer as om oor vyandskap te dink.

“Ek wil die Here loof na sy geregtigheid en die Naam van die Here, die Allerhoogste, psalmsing.”
‭‭PSALMS‬ ‭7‬:‭18‬

Here, ons kies om soos Dawid vandag U naam te besing eerder as om ons te bekommer oor wat ons teenstanders van ons sê.
U is die Regverdige Regter sê Dawid!

Archive