29 Junie 2024

Psalm 8

Dawid besing die Here se skeppende almag in die mooi lied!
Daarna gaan hy oor om na die mens se outoriteit oor die skepping te verwys en dit te stel dat die Here ons aanstel om te regeer oor die natuur!

Mag jy vandag besef dat die Here jou oor Sy mooie skepping aanstel om saam met Hom te regeer en ñ verskil te kom maak aan wat om jou aangaan.

Here, dankie dat U die skepping geskape het: also behoort aan U en is mooi!
Nogtans wil U ons insette en outoriteit sien in alles om ons!
Help ons dit verantwoordelik doen!
U is die Skepper!

Archive