30 Junie 2024

Lukas 7:11-35

Ons moet by die Here se evangelie aanpas en nie Dit by ons nie!
As Jesus oor Johannes die doper praat verduidelik Hy dat nie dit wat die doper of Jesus self sê gemaklik is om te gehoorsaam nie!
Maar, tog kan ons nie ons eie koppe volg nie dis nie wys nie!

Daarom nadat Jesus n jongman uit die dood opgewek het, bevestig Hy aan Johannes se dissipels dat Hy wel die Messias is:
“En Jesus antwoord en sê vir hulle: Gaan vertel aan Johannes wat julle sien en hoor: blindes sien weer, kreupeles loop, melaatses word gereinig, dowes hoor, dooies word opgewek, aan armes word die evangelie verkondig.”
‭‭LUKAS‬ ‭7‬:‭22‬ ‭AFR53‬‬

Baie mense het op Jesus se aanmoediging deur Johannes gedoop geword: dit is ñ berou en belydenis doop oor hulle sonde.

Here, ons wil U volg sonder om ons eie koppe te volg!
U is die Messias wat die dood oorwin!

Archive