1 Julie 2024

Psalm 9

“En hulle wat u Naam ken, sal op U vertrou, omdat U die wat U soek, nie verlaat nie, o Here!”
‭‭PSALMS‬ ‭9‬:‭11‬ ‭AFR53‬‬

Dawid weet uit ondervinding dat die Here getrou is!
Dit is Sy karakter!
Daarom sal Hy ons red en verlos: Hy belowe dit en bly altyd by Sy woord.

Here, dit is hoekom ons U wil bly loof en van U wonders wil bly vertel! Omdat U ook vir ons getrou is en ons verlos.
U is ons Rotsvesting!

Archive