2 Julie 2024
Psalm 10
Die goddelose mens word hier deur die psalmdigter beskryf as hoogmoedig en arrogant, wat ook die Here se bestaan betwyfel.
Sulke mense maak skelm planne want hulle ontbreek integriteit en daarom vloek en vervloek hulle mense.
Hulle verskrik die onskuldiges en wil hulle leed aandoen.
Daarom moet ons pleit by die Here:
“Here, U het die begeerte van die ootmoediges gehoor; U sal hulle hart versterk, u oor sal luister”
PSALMS 10:17 AFR53
Here, U weerstaan die hoogmoediges en gee genade aan die nederiges!
Ons wil laag voor U buig vir hulp!
U is die Ewige Koning!

Archive
2025
January
02 Januarie 202503 Januarie 202504 Januarie 202505 Januarie 202506 Januarie 202507 Januarie 202508 Januarie 202509 Januarie 202511 Januarie 202512 Januarie 202513 Januarie 202514 Januarie 202515 Januarie 202516 Januarie 202517 Januarie 202518 Januarie 202519 Januarie 202520 Januarie 202521 Januarie 202522 Januarie 202523 Januarie 202524 Januarie 202525 Januarie 202526 Januarie 202527 Januarie 202528 Januarie 202529 Januarie 202530 Januarie 2025
February
1 Februarie 20252 Februarie 202531 Januarie 20253 Februarie 20254 Februarie 20255 Februarie 20256 Februarie 20258 Februarie 20257 Februarie 20259 Februarie 202510 Februarie 202511 Februarie 202512 Februarie 202513 Februarie 202514 Februarie 202515 Februarie 202516 Februarie 202517 Februarie 202518 Februarie 202519 Februarie 202520 Februarie 202521 Februarie 202522 Februarie 202523 Februarie 202525 Februarie 202524 Februarie 2025
2024
January
2 Januarie 20243 Januarie 20244 Januarie 20245 Januarie 20246 Januarie 20247 Januarie 20248 Januarie 20249 Januarie 202410 Januarie 202411 Januarie 202412 Januarie 202413 Januarie 202414 Januarie 202415 Januarie 202416 Januarie 202417 Januarie 202418 Januarie 202419 Januarie 202420 Januarie 202421 Januarie 202422 Januarie 202423 Januarie 202424 Januarie 202425 Januarie 202426 Januarie 202428 Januarie 202427 Januarie 202429 Januarie 202430 Januarie 202431 Januarie 20241 Februarie 2024