3 Julie 2024

Lukas 7:36-50

Jesus leer Simon die fariseër oor ñ lewe van dankbaarheid.
As jy besef wie Jesus is en hoeveel van jou sondes, Hy vergewe dan sal jy nie anders kan om in oordadige dankbaarheid vir Hom iets te wil doen nie.
Maar as jy Jesus net vriendelik op godsdienstige wyse in nooi in jou lewe in sal jy nie ALLES in jou vermoë doen om jou liefde en wardering teenoor Hom te wys nie!!

Here, help ons om nie gewoond te raak aan U grootheid nie, en U nie formeel ordentlik behandel soos Simon nie, maar dat ons in oordadige liefde vir U wys ons is dankbaar vir U velossing!
U is die Waardige om geprys te word!

Archive