4 Julie 2024

Psalm 11

Die Here IS in beheer!
Moenie moed verloor of na die omstandighede bly kyk nie!
Nee, weet die Here is aan jou kant, besig om vir jou te veg.
“Want die Here is regverdig; Hy het geregtighede lief; die opregtes sal sy aangesig sien.”
‭‭PSALMS‬ ‭11‬:‭7‬ ‭AFR53‬‬

Here, dankie dat ons deur Jesus regverdig is en daarom U mag sien!
U regeer vanaf U Troon!

Archive