6 Julie 2024

Lukas 8:1-15

V. 3 Wat beteken dit om die Here met jou besittings te dien soos die vroue?
Die gelykenis van die Saaier gaan oor ons terugvoer op die Woord wat ons ontvang:
“Dit is dan die gelykenis: Die saad is die woord van God.”
‭‭LUKAS‬ ‭8‬:‭11‬ ‭AFR53‬‬

So jy kan:
1. Hoor en die duiwel neem dadelik die woord weg- PAD
2. ñ Blye hoorder wees, maar versoeking laat jou die woord verloor. - ROTS

3. ⁠Jy verstaan, maar goeie en slegte tye verhoed vrug van die woord in jou lewe- DORINGS
4. ⁠Jy Hoor, verstaan en koester die Woord en dra dus vrug!
Dus gehoorsaam jy die Woord en doen wat die Here sê! - GOEIE GROND!

Here, ons wil graag U Woord laat vrug dra in ons lewens!
U is die Saaier!

Archive