7 Julie 2024

Psalm 13

Dawid besef dat hy angs en depressie moet beveg met gebed en lofprysing!

Die vyand sal wen as ons dink die Here het ons vergeet en ons omstandighede is buite beheer!
Nee die Waarheid is:
Die Here is getrou!
En Hy is goed! Ook vir jou!

Here, ons kies soos Dawid weer vanoggend om U te loof oor U troue goedheid in ons lewens!!
U is gister, vandag en more dieselfde!
U is Onwankelbaar!!

Archive