17 Julie 2024

Psalm 20

Hierdie oorlogslied van Dawid bely dat dit die Here is wat veg vir Sy mense en dat ons in die oorlog nie op ons eie vermoëns moet staatmaak nie, maar ons moet Hom vertrou.  

“Sommige vertrou op strydwaens en ander op perde, maar óns, ons vertrou op die Naam van die Here ons God.”
‭‭PSALMS‬ ‭20‬:‭8‬ ‭AFR83‬‬

Here, om op U te vertrou is om in moeilike tye 1ste U hulp te soek.
Dit is om in gebed vir uitkoms te vra en
Dit is om in geloof die U te vertrou vir n oplossing of oorwinning.
Here, ons wil onder U faandel staan.
U is my Here en my God!

Archive