18 Julie 2024

Lukas 9:1-17

Jesus kies Sy 12 manne wat Hy as leiers oprig, biddend.
Vennote, leiers en mense wat jy moet mentor moet jy biddend kies.

Daar gaan altyd ook die wees soos Herodus wat om die verkeerde redes jou aandag en tyd soek.
Lei mense met die doel om Christus te verheerlik, nie om gewild te wees nie.

Jesus leer Sy 12 ñ belangrike beginsel van bo-natuurlike voorsiening as Hy die voedsel vermeerder vir 5 000!
12 mandjies bly oor nadat 5 000 van 2 visse en 5 brode geeët het!

Here, dankie dat ons U kan volg, maar ook ander kan lei om U te dien.
U is ons Mentor!

Archive