23 Julie 2024

Psalm 24

Ons is gemaak om in die teenwoordigheid van die Here te wees.
Hy, wat alles gemaak het en alles besit, wil ook in ons en by ons woon!
Dawid besef egter dat net as jy sonder sonde is mag jy na die Here gaan!
Ons word Heilig deur die genade van Jesus se offerbloed aan die kruis!!
Daarom mag ons soos Dawid (wat offer versoening verstaan het) nou na Vader kom met vrymoedigheid!
Daarom staan ons harts deure oop vir Hom!
Sy deure staan oop vir jou!

Here, ons wil by U wees dankie dat ons in gebed na U toe kan kom!
U is die Erekoning!
Sterk en magtig!!

Archive

 2024