28 Julie 2024

Psalm 27

Dawid loof die Here vir Sy troue hulp!
Ter selfde tyd verklaar Dawid dat hy altyd by die Here wil skuiling soek en vra hy dat hy nooit van God verwyder mag wees nie!

Hy moedig ons aan om die Here ons hulp te maak:

“Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die Here!”
‭‭PSALMS‬ ‭27‬:‭14‬ ‭AFR53‬‬

Here, ons begeerte is soos Dawid s'n:
“Net een ding het ek van die Here gevra en dit sal ek najaag: dat ek my hele lewe lank in sy huis mag woon om sy goedheid te belewe en daaroor na te dink in sy tempel.”
‭‭PSALMS‬ ‭27‬:‭4‬ ‭AFR83‬‬

U is ons Enigste!!

Archive