29 Julie 2024

Psalm 28

Die Here is nie doof vir jou hulp geroep nie!
Hy hoor jou!
Hy beskerm jou en
Hy antwoord jou!!

Mag ek en jy die Here bly loof en Sy teenwoordigheid in ons lewe bly soek.

My gebed vir jou is soos Dawid bid:
“Red u volk en seën dié wat aan U behoort; wees vir hulle 'n herder en sorg altyd vir hulle.”
‭‭PSALMS‬ ‭28‬:‭9‬ ‭AFR83‬‬

U, is ons Herder!

Archive